| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Skrywers : Bart



0-9 - A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K -
L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W -
X - Y - Z

Bart



E-pos die skrywer
E-pos my as hierdie skrywer werk instuur
34 mense volg hierdie skrywer se werk

Lid vir 3 jaar 6 maande 3 weke 4 dae 23 ure

Lees meer oor Bart

Om te skryf is vir my terapie. Dan gesels ek met myself, redeneer met myself, en oortuig myself van hoe ek regtig voel en dink, en besef hoe 'n voorreg dit is om in hierdie tegnologiese era te kan leef. Ek is al lank hier op moeder aarde, maar in denke nog jonk. Dit was die grootste pluimpie wat my twee seuns my kon gegee het toe ek die halfeeu merk oorsteek. Ek kan nie dig nie, my woorde wil nie rym nie. Maar, ek wil graag dit wat ek oor jare geskryf het, van die ou swart tikmasjien se dae tot vandag toe, deel en ek glo dat dit iewers vir iemand iets kan beteken. Dankie aan hierdie forum en so baie ander internet forums wat die wêreld vir ons oopgemaak het.

Bart se eerste 25 stories is nou in 'n sagteband boek beskikbaar.  Gaan na die boekwinkelafdeling links op die skerm, om al die inligting te kry.

Bart van die Boland
Rico Kruger

* Kopiereg op die Bart karakter

My Woes vriende


Liewe Ma - van Bart I
Bart is 'n geliefde karakter met 'n groot aanhang, en publikasie van die briewe was 'n noodwendige reaksieop die aandrang van die lesers.


Meer inligting oor hierdie boek




Werk publiseer deur die skrywer

D = Werk saam met ander skrywer publiseer


Totale - Statistieke 1 uur oud
Totale werk publiseer: 314
Totaal gelees: 319,623
Totaal kommentaar: 461

Artikels deur die skrywer Klik hier vir hulp
(113) My Gebed Vir Die Week
(112) My Gebed Vir Die Week
(111) My Gebed Vir Die Week
Godsdiens in skole is sonde
(110) My Gebed Vir Die Week
   Wys al 142 artikels   Wys meer

Kortverhale deur die skrywer Klik hier vir hulp
(128) Liewe ma - Zuma se Stortkop Rangers
(127) Liewe ma - Die Anderkant
(126) Liewe ma - Druiwe laat jou bid
(125) Liewe Ma : Dominee en saamblyers !!
(124) Liewe ma : Onse Godsdiens is sonde
   Wys al 134 kortverhale   Wys meer

Gedigte deur die skrywer Klik hier vir hulp
Geluk
Emosie
Verlorenheid
Die Iets binne my , sonder naam.
Kennis – ʼn Gawe van God
   Wys al 19 gedigte   Wys meer

Happies deur die skrywer Klik hier vir hulp
Die waarde van 'n soen !
Ek is Jammer
Ek wou, maar het nie...
Humor van ons senior burgers
Heilig
   Wys al 19 happies   Wys meer


134 gebruikers aanlyn
29 lede aanlyn

Laaste werk in:
00:03:06
Wys alle nuwe werk

Teken In
E-pos adres:
Wagwoord:




Woes Gunstelinge
Goedkoop Versekering
Lewensversekering
GNN - Gebedsgroep
WoesBlog Forums
Persoonlike lenings
Konsolideer Skuld