| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Skrywers : Bevolkte Klong



0-9 - A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K -
L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W -
X - Y - Z

Bevolkte Klong



E-pos die skrywer
E-pos my as hierdie skrywer werk instuur
18 mense volg hierdie skrywer se werk

Lid vir 4 jaar 2 maande 3 weke

Meer fotos van Bevolkte Klong


Lees meer oor Bevolkte Klong

Nuwe fotos... great... "Ek het begin skryf omdat ek ongelukkig was, dit was 'n uitweg, dit het gewerk en nou is ek verslaaf." Wel, wat kan n man nou se? Ek is my lewe lank nog n rebel. Dit beteken nie ek is gevoelloos nie. Ek is n Afrikaner, maar dit beteken nie ek kan nie rock nie. Ek is jonk, maar dit beteken nie ek kan nie vir myself dink nie. Ek dink baie dinge, maar eks nie morbied nie. Want ek weet daar is altyd n uitweg. Ek is n happy persoon en ek wens almal was. Ek raak partykeer diep en down, maar dis maar deel van die lewe. Ontsaglike dank aan Celest (Goggakie) wat my ondersteun en liefhet vir die deurmekaar persoon wat ek is. WEES TROTS OP JOU VOLK EN TAAL!

My Woes vriende



Werk publiseer deur die skrywer

D = Werk saam met ander skrywer publiseer


Totale - Statistieke 1 uur oud
Totale werk publiseer: 92
Totaal gelees: 86,282
Totaal kommentaar: 211

Artikels deur die skrywer Klik hier vir hulp
Here help ons kinders

Kortverhale deur die skrywer Klik hier vir hulp
Die avonture van Jantjie Boomroker II: Bankrowe en laehals toppies.
Die brief se...
Mammie Kom Haal My
Die avonture van Jantjie boomroker

Gedigte deur die skrywer Klik hier vir hulp
Sag soos Sy
Kaalvoet liefde
Iemand se dogter
Ander stad
Sommer 'n slaaprympie vir my lief
   Wys al 84 gedigte   Wys meer

Happies deur die skrywer Klik hier vir hulp
Gegorrel 3: Misinformasie en Geloof (My siening)
gegorrel 2 - Sterk vrouens en skinderbekke
Gegorrel 1 - Afrikaanse musiek is dood


294 gebruikers aanlyn
14 lede aanlyn

Laaste werk in:
00:19:21
Wys alle nuwe werk

Teken In
E-pos adres:
Wagwoord:




Woes Gunstelinge
Goedkoop Versekering
Lewensversekering
GNN - Gebedsgroep
WoesBlog Forums
Spraar tot 25% op versekering