0-9 -
A -
B -
C -
D -
E -
F -
G -
H -
I -
J -
K -
L -
M -
N -
O -
P -
Q -
R -
S -
T -
U -
V -
W -
X -
Y -
Z
Aurora
Lid vir 2 jaar 5 maande 2 weke 2 dae 11 ure Lees meer oor Aurora
My verbasing is groot om te sien dat sommige van my gedigte verskriklik dikwels gelees word. Liewe lesers, wat hierheen gedwaal het om my gedigte en ander skrywes te lees en te waardeer vir die kreatiewe kinders in woordkuns wat dit is, baie welkom, en laat gerus 'n kommentaar, positief of negatief.
Ek het egter 'n vermoede dat baie van die digkinders van my besoek word uit pure nuuskierigheid en vir materiaal om die skindermasjien mee te voed. Vir diesulkes wil ek graag vra om die perseeltjie suutjies te verlaat soos hulle hier aangekom het.
Ek dank julle.
Aurora
My Woes vriende
|