| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Skrywers : BERG



0-9 - A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K -
L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W -
X - Y - Z

BERG



E-pos die skrywer
E-pos my as hierdie skrywer werk instuur
21 mense volg hierdie skrywer se werk

Lid vir 2 jaar 8 maande 3 dae 8 ure

Meer fotos van BERG


Lees meer oor BERG

Die lewe is hard realisties, ons kom nie weg van die elke dag se "grind" nie. Na baie jare se ploeter en lugkastele, het ek begin droom. Ontvlug uit hierdie wêreld.
Met my pen skep ek wêrelde. Van hulle het waar geword. Ek hou aan skryf oor hoe mense die wêreld sien. Dit is so maklik om in die modder van die limbo wêreld vas te val.
As jou kop skoon is, jou oog en jou pen is skerp, jou hart is reg, passie is jou maat kan jy vir jou ’n wonderlike wêreld skryf en dit deel met hulle wat hoër kan vlieg en nie bang is.

Jy is in beheer van jou toekoms. Ek is nie deel van die "crowd" nie, maar verkies om soos Jonathan Livingstone Seagull eenkant hoër te vlieg - onbeperk. Ek reis tussen die sterre. Spend ’n naweek in die melkweg. Hou ’n paartie in ’n maan krater.
Ons jive ’n vreemde streep in die krater. Hulle sê daar is lewe op die maan. Ons lag saggies en sê julle is reg!
Maandag is ek terug op die aarde. My eie wêreld waar ek is. Waar ek droom tot volgende naweek. Ek beleef en hanteer die werklikheid.

Ek is op die top van die berg en sien die uitspansel. Ek kan nie verder nie. Die berg het opgehou, ek het die kruin bereik.
Ek besef die ewigheid lê nog voor. GOD gee nog berge om te klim. God gee lewe na die aardse dood. Die een wat dit nie glo nie is op pad na die helse vuur.
Die duiwel gee elke SONDAG ’n moerse braai, drank verniet, die sondaars stroom.

Kyk na my ander werke op MABOOKI.

My 2942 gedigte dra ’n boodskap oor. Dit is al 677 000 keer gelees.
Dit is lekker om te lag!        

My Woes vriende

3e   3e
A Muller   A Muller
ammiemoon   ammiemoon
anemos   anemos
Wys my Woes vriende (65)



Gunstelinge
1080) lyfgenoot
324) candy kisses
1019) ’n bietjie venus parfuum
43) Vir Die Maankinders
19) Wat elke man weet
   Wys al 10 gunstelinge   Wys meer


Skrywer se groepe
Familie


Werk publiseer deur die skrywer

D = Werk saam met ander skrywer publiseer


Totale - Statistieke 1 uur oud
Totale werk publiseer: 3,075
Totaal gelees: 685,013
Totaal kommentaar: 2,630

* - Nuutste werk
Kortverhale deur die skrywer Klik hier vir hulp
To the happy hunting grounds we go
N vreugde oomblik.. Vir Gert

Gedigte deur die skrywer Klik hier vir hulp
Die wiel draai...selfs die miskruier wat aan die ferrari wiel vasklou ..weet dit .. *
Light my FIRE *
Ek glo nie jy besef wat jy gedoen het nie ! *
Annetjie Parfuum *
Soos gister
   Wys al 3046 gedigte   Wys meer

Happies deur die skrywer Klik hier vir hulp
WOES GALA aand thanks ..Willem ons sien uit na ... *
WIllem....Kan ons nie die goeie ou gedigte HERSIRKULEER nie die mooi gaan verlore ?
ONS SKRYF WOES op woes !
2642...Gedigte teel soos konyne!
2449...Embrios uit n vreemde taal,rol
   Wys al 21 happies   Wys meer


87 gebruikers aanlyn
13 lede aanlyn

Laaste werk in:
00:11:04
Wys alle nuwe werk

Teken In
E-pos adres:
Wagwoord:




Woes Gunstelinge
Goedkoop Versekering
Lewensversekering
GNN - Gebedsgroep
WoesBlog Forums
Persoonlike lenings
Konsolideer Skuld