| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Skrywers : Chenél Pieterse-Boyle



0-9 - A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K -
L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W -
X - Y - Z

Chenél Pieterse-Boyle



E-pos die skrywer
E-pos my as hierdie skrywer werk instuur
42 mense volg hierdie skrywer se werk

Lid vir 2 jaar 9 maande 2 weke 4 dae 11 ure

Lees meer oor Chenél Pieterse-Boyle



Wie is ek? Chenél Pieterse-Boyle, die girl met die lang van en oulike glimlag (of so word ek vertel. Ek is MAL oor reis en was al ’n paar plekke oorsee en het ook al Afrika se skatte besigtig. My droom is om die sewe wonders van die wêreld te sien. Three down, four to go!
 


Ek skilder graag, scrapbook, speel kitaar en skryf. O, het ek genoem dat ek ook ’n musiek junkie is? Besit my eie mobile disco en speel by troues, partytjies en ander funksies.
 
Vele van my gedigte is publiseer in verskeie bundels. Vyftig gekose gedigte kan gesien word in die bundel KATARSIS (beskikbaar in die Woes boekwinkel). Ek beoog om eendag wanneer ek groot is ook ’n kortverhaal bundel aan te pak, maar tans werk ek aan my groot roman. Nee, hel! Dis nie ’m love story nie. Dis so cliché vir my smaak.
 
Nou dat ek klaar my hele pedigree uitgeblaker het. Kommentaar indien jy voel dit is die moeite werd MAAR ek vra ook vir KRITIEK. En ek is nie fyngevoelig nie sny tot op die been.

 
© Kopiereg. Steel my werk en jy sal VREK!

My Woes vriende



Gunstelinge
My liefde in graffiti
In Perspektief
Die Nagklub
Leidraad van liefde
Email van God
   Wys al 9 gunstelinge   Wys meer


Werk publiseer deur die skrywer

D = Werk saam met ander skrywer publiseer


Totale - Statistieke 1 uur oud
Totale werk publiseer: 206
Totaal gelees: 147,908
Totaal kommentaar: 1,436

* - Nuutste werk
Artikels deur die skrywer Klik hier vir hulp
Genadedood – Eties aanvaarbaar of nie?

Kortverhale deur die skrywer Klik hier vir hulp
Fluister jou geheime
Afpaar
Die Donker Dit
Günter
Drieankerbaai se drenkeling
   Wys al 38 kortverhale   Wys meer

Gedigte deur die skrywer Klik hier vir hulp
Swakopmund *
Die engel en tier
Vyftal
Gramadoelas
Slow motion begin
   Wys al 163 gedigte   Wys meer

Happies deur die skrywer Klik hier vir hulp
Om te skryf
My engel
Bevredig (Nie vir sensitiewe lesers nie)
Katarsis die Bundel D
Die mite van ’n drol
   Wys al 17 happies   Wys meer

Vermaak deur die skrywer Klik hier vir hulp
‘n Resensie – Die doodstraf (Woes verhaal)


94 gebruikers aanlyn
7 lede aanlyn

Laaste werk in:
00:19:47
Wys alle nuwe werk

Teken In
E-pos adres:
Wagwoord:




Woes Gunstelinge
Goedkoop Versekering
Lewensversekering
GNN - Gebedsgroep
WoesBlog Forums
Persoonlike lenings
Konsolideer Skuld