| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Skrywers : annelie



0-9 - A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K -
L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W -
X - Y - Z

annelie



E-pos die skrywer
E-pos my as hierdie skrywer werk instuur
52 mense volg hierdie skrywer se werk

Lid vir 2 jaar 12 maande 16 ure

Meer fotos van annelie


Lees meer oor annelie

KORT opsomming:
die fotokie is baie jare gelede geneem
bykans 'n halwe eeu gelede
ek's vroulik
gelukkig getroud
ma van 2 seuns en 1 skoondogter
ouma van 'n spiksplinter nuwe liewe kleinseunkiekind
ek's 'n eks-wiskunde onnie
eks-vrystater in die kaap
eks-personeelagent en
ek's'ie-perfek'ie
ek's maar mens, flater(s) en al
maar ek IS seker van my saligheid
en ek volg waar Jesus my lei
oja en ek skryf oor ek 'n PC het
en die bundeldroom het waar geword
: boksemdais, 'n hele kabundel verse het 2008 die lig gesien
en boksemdais 2 is nou ook beskikbaar, e-pos my as jy ene wil hê ;)
dit dan nou vir eers, in kort...
jy is baie welkom hier op my blad
en nog meer as jy komtaar wil gee

ek het die vroeëre lysie van vriende
u-i-t-g-e-w-i-s
die vriende bestaan wel nog
hulle weet tog mos wie hulle is

verder behou ek steeds kopiereg
(dis blykbaar nodig?)
 

My Woes vriende



Gunstelinge
Blomme (vir Annali )
paternoster strand
Gebed om Kinshasa, DRK (Droë seisoen, 2005)
wiskundige
ek wil nie oor jou skryf
   Wys al 14 gunstelinge   Wys meer


Skrywer se groepe
Kletskamer Vriende


Werk publiseer deur die skrywer

D = Werk saam met ander skrywer publiseer


Totale - Statistieke 1 uur oud
Totale werk publiseer: 83
Totaal gelees: 61,521
Totaal kommentaar: 623

* - Nuutste werk
Gedigte deur die skrywer Klik hier vir hulp
as die wande van die walle glipperig of glibberig begin raak *
die ragfynlyn tussen wees en word *
as wense waar word
die kleurkryt refrein krys kras
moet my nie opfrummel nie
   Wys al 78 gedigte   Wys meer

Happies deur die skrywer Klik hier vir hulp
Stand van koerant
so lekker S-letterig
!!! marcie debuteer in die kaap !!!
'n Afrikaanse sprokiesverhaal
A'liekie se eerste happiekie


134 gebruikers aanlyn
24 lede aanlyn

Laaste werk in:
00:04:11
Wys alle nuwe werk

Teken In
E-pos adres:
Wagwoord:




Woes Gunstelinge
Goedkoop Versekering
Lewensversekering
GNN - Gebedsgroep
WoesBlog Forums
Persoonlike lenings
Konsolideer Skuld