| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Skrywers : bismarck



0-9 - A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K -
L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W -
X - Y - Z

bismarck



E-pos die skrywer
E-pos my as hierdie skrywer werk instuur
13 mense volg hierdie skrywer se werk

Lid vir 3 jaar 1 week 2 dae 21 ure

Lees meer oor bismarck

Ek het so oor 'n jaar of twee 'n paar skryfsels kom plak, maar het onlangs die hele spul verwyder. Hoekom? Sommer en oorlat ek wou.
Sal vorentoe dalk weer kom plak.
Intussen is ek kliphard besig met 'n skryfpoging wat soms te groot wil raak, vir my beperkte vermoëns.
Nietemin kom lees en loer ek dikwels op die Woes en die Forum waar ek onder die naam maxim gatskeer en gorrel. Vir lekker en vir afleiding. Ek hou daarvan om 2 X per week saam met my pelle bolle te gaan wetter op ons dorp se gholfbaan, 'n lekker dors op te werk en dan die Windhoeke pak te gee.
Verder ry ek baie rond omdat dit ook vir my vreeslik lekker is. Ek sal eendag, as en wanneer ek my poging suksesvol voltooi het, vir julle meer kom vertel.
Vatso katvis!

My Woes vriende



Werk publiseer deur die skrywer

D = Werk saam met ander skrywer publiseer


Totale - Statistieke 1 uur oud
Totale werk publiseer: 0
Totaal gelees: 14,166
Totaal kommentaar: 174


133 gebruikers aanlyn
28 lede aanlyn

Laaste werk in:
00:00:06
Wys alle nuwe werk

Teken In
E-pos adres:
Wagwoord:




Woes Gunstelinge
Goedkoop Versekering
Lewensversekering
GNN - Gebedsgroep
WoesBlog Forums
Persoonlike lenings
Konsolideer Skuld