Die dag van die afskeidsfunksie breek eindelik aan en Santie het geen beswaar toe haar ma haar na ‘n skoonheidsalon toe neem om haar naels en hare te laat versorg nie. Sy laat gedwee en gewillig toe dat haar ma die besluite neem en die meisies haar onder hande neem.
In ...