| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Graffiti

Woorde in Afrikaans wat nie noodwendig in die woordeboek verskyn nie. Sien watse woorde vorm op voetsoolvlak of skep jou eie.

Het jy 'n woord om by te voeg? Klik hier en stuur in

Kies 'n letter

A B C
D E F
G H I
J K L
M N O
P Q R
S T U
V W X
Y Z


woorde:

A

AanBEVOLE operasie : Dis wanneer ‘n vrou ‘n geslagsverandering ondergaan
Aansteker : Tonteldoosie
Aasvoël - Insleep Voertuig
Affair/Verhouding: buitebrand; kruissteek
Affair: Verneuksteek
Aftree : Roes-in-vrede
Aftree: kierieverlof
Alcohol : galopsop
Alcohol/Alkohol: huismoles; slingersous
Alkohol : Domjuice
Alkohol : Lawaai-water
Alkohol : Verslappingsap
Alkohol : waarheidskommissie
Aspersies : Asparagatjies
Aspersies : Olifantpuisies
Aspersies: Turtle totties
Asshole: Goorgat
Het jy 'n woord om by te voeg? Klik hier en stuur in

Ontmoet die nuutste skrywers
Marietjie Coetzee
Cutey
Lizindi
Xristos Pietersen
Maangodin
Tanya Soine
   Wys meer   Wys meer


BLIKeMMER
natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!"

(Lynette Beer: Inspirasie Spreker)


Meer inligting oor hierdie boek





Nuus - Nuutste Klik hier vir hulp
Gala-aand: BESPREEK ASSEBLIEF! deur Willem Woes
Woes Gala-aand deur Willem Woes
Beoordelaars vir dig kompetisie deur Willem Woes
Finaliste dig kompetisie deur Willem Woes
‘n Geseënde 2010 deur Willem Woes

Artikels - Nuutste Klik hier vir hulp
Om te streef na die minste deur Maangodin
Vigs en die Dokters van die Dood – Deel 1 deur Waldor
Die Tien Profetiese Woorde deur Umfaan
Die tabernakel van Moses deur Christo Nel
Vry liefde spyker en sex: Gay’s, moffies en fairy’s deur Gebroke Denker
   Wys al 25 artikels   Wys meer

Nuutste Kortverhaal Klik hier vir hulp
Vry deur Santie
Om vir die vyand te werk. deur Johan Jacobs
Walvisbaai o Walvisbaai. deur Conrad Cockcroft
liefde vir motorfiets deel 12-slot deur PIRATE GIRL
Vlegselheks Slot deur Rika du Plessis
   Wys al 25 kortverhale   Wys meer

Gedigte - Nuutste Klik hier vir hulp
Ma Annie deur XTRATO
Connoisseur deur Sterstof
NueVo aMoR deur Skoppensvrou
Oase van jou jy deur Mincha
Kleurpalet deur ammiemoon
   Wys al 25 gedigte   Wys meer

Nuutste Happies Klik hier vir hulp
n Kuier saam met WALDOR deur Barend Steenkamp D
Die Gat-dorpie deur XTRATO
*****WOESTYNBLOM**** Verjaar Saterdag!!! deur Aquarius
Bene in die bord deur Kallie Kuiken
Broers deur Twinkel**
   Wys al 25 happies   Wys meer

Vermaak - Nuutste Klik hier vir hulp
Remember Me deur Geraldine Paulsen
Alice in Wonderland deur Geraldine Paulsen
Video - Inglorious Basterds deur Sterstof
Shutter Island deur Geraldine Paulsen
Dear John deur Geraldine Paulsen
   Wys al 20 vermaak   Wys meer

91 gebruikers aanlyn
13 lede aanlyn

Laaste werk in:
00:34:09
Wys alle nuwe werk

Teken In
E-pos adres:
Wagwoord:




Woes Gunstelinge
Goedkoop Versekering
Lewensversekering
GNN - Gebedsgroep
WoesBlog Forums
Persoonlike lenings
Konsolideer Skuld