| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Wat is Woes?

Woes is vir skrywers, Woes is vir Afrikaans en mense wat Afrikaans geniet. As jy in Afrikaans skryf en 'n plek soek om die wêreld jou werk te wys, dan is hierdie jou plek.

As jy hou van sosiale kommentaar lewer kan jy dit hier doen en 'n Happie Afrikaans publiseer. Andersins kan jy tradisionele skryfwerk soos gedigte, kortverhale en artikels publiseer. Daar is ook spesiale afdelings soos duet-gedigte waar jy gedigte saam met ander skrywers kan publiseer.

Woes is GRATIS en gee jou as skrywer die nodige blootstelling om te sien hoe jy jou talent verder wil vat. Daar is ook 'n betaal opsie wat jy kan neem as jy jou skryf talent regtig verder wil ontwikkel maar ook as jy meer genot uit die webwerf wil put.

Kliek hier om te registreer en 'n Woes belewenis te begin. Sien was jy alles kry!

Wie is Woes?

Om meer te lees oor die skepper van Woes, Kliek hier ...