| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Skrywers : tribalmoon



0-9 - A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K -
L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W -
X - Y - Z

tribalmoon



E-pos die skrywer
E-pos my as hierdie skrywer werk instuur
51 mense volg hierdie skrywer se werk

Lid vir 3 jaar 3 maande 1 week 1 dag 18 ure

Meer fotos van tribalmoon


Lees meer oor tribalmoon


Perfection requires a touch of madness.

Eendag sal ek skryf
met woorde wat tref
en sal ek vir eeue daarna
myself afvra
gee iemand regtig
'n flying saucer om?

Ek spin myself toe in ‘n kokon van drome en feë-verhale. Ek seil op die rug van die wind en dans op die maag van die reën en lag in die gesig van Moeder-aarde.

Soms weet ek dat God saam met my lag en soms weet ek nie en dan lag ek maar op my eie. Die enigste lag in die wêreld en dis klokhelder. Dit dra oor die berge tot in die woude, waar duisende feë gebore word!

Vir my engelse werke, kyk gerus op

http://tribalmoon.deviantart.com en

http://www.mabooki.com/authors/88_ tribalmoon.htm

Mag die gode julle bewaar, die sterre altyd skyn en die goeie fee al julle wense laat waar word!

gepla met die maan -
©tribalmoon kopiereg op ALLE werk voorbehou.

My Woes vriende


Katarsis
Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.


Meer inligting oor hierdie boek




Gunstelinge
geboorte
Lewendige dood.
My date met Vlek ( Ω )
Woorddokter
lekker slaap dol . . .
   Wys al 31 gunstelinge   Wys meer


Werk publiseer deur die skrywer

D = Werk saam met ander skrywer publiseer


Totale - Statistieke 1 uur oud
Totale werk publiseer: 214
Totaal gelees: 143,008
Totaal kommentaar: 1,482

Kortverhale deur die skrywer Klik hier vir hulp
Lus en Litium
Ouma se Marmernova
Postnataal
Vier Wit Pille
Die Kroegmeisie
   Wys al 10 kortverhale   Wys meer

Gedigte deur die skrywer Klik hier vir hulp
Post-City Blues
Mymer
Hel
maar ...
Glimp
   Wys al 165 gedigte   Wys meer

Happies deur die skrywer Klik hier vir hulp
Aandag!!!
DigKompetisie - Laaste paar Uur!!!
7 Dae om te gaan!
Gala Aand
WoesDigkompetisie 2009/2010
   Wys al 36 happies   Wys meer


105 gebruikers aanlyn
16 lede aanlyn

Laaste werk in:
00:18:48
Wys alle nuwe werk

Teken In
E-pos adres:
Wagwoord:




Woes Gunstelinge
Goedkoop Versekering
Lewensversekering
GNN - Gebedsgroep
WoesBlog Forums
Persoonlike lenings
Konsolideer Skuld